Personal Message:
Die jaar,is dit die GROOT EEN…nommer 10…Ek ontvang dus my Groen nommer.Ek durf die lang pad aan om fondse in te samel vir CHOC,wat ñ nie-winsgewende organisasie is, wat fokus op kinders wat gediagnoseer is met kanker. U donasie sal hulle hande sterk maak om hierdie kinders te kan help.